Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Mar 07 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

RICHARD CHAMBERLAIN

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

AMANDA HOMAN OOR RONALD MATTHEWS

FLITSVRAE: MARGIT MEYER-RÖDENBECK • Aktrise en komediant met die alter ego Dowwe Dolla

ALLES OPNUUT IN DUIE • Dit wou lyk of Derick ná vele terugslae opstaan, maar Nádine het hul verhouding beëindig, hy sit in sak en as, en sy naastes is bekommerd

WAT SÊ LOUIS?

G’N GEWONE G.I. JOE • Dié held van die Valke is sy been kwyt en twee vingers is al beseer ná ’n skietery, maar hy en sy vrou is vol energie, selfs al baklei sy ook nou teen kanker

ONS NUWE BEGIN • Sewe jaar ná Joost se dood het Amor en haar kinders in ’n nuwe huis ingetrek en droom hulle van nuwe liefde, familievreugde en sportglorie

BA-BA, SKOOLSKAAP! • Op Kakamas in die Noord-Kaap draf ’n lammetjie deesdae klas – en sy sorg dat skoolgaan vir die kinders én personeel sommer baie pret is

HELDE VAN HOOP • Die platteland het volop uitdagings, maar ook vele bewoners wat inspring en ’n verskil maak

’n Kleurvolle FEES • Beproef hierdie heerlike MEXIKAANS geïnspireerde geregte met ’n stewige skeut PLAASLIKE lekkerte

ROKKIES WIL SY DRA • En almal kyk daarna! Hier’s al die beste style vir die seisoen

KNIP ’N KUIF! • Van sterk en stomp tot sag en sexy, daar is ’n kuif vir elke gesigvorm. Hier’s ses style om jou te inspireer

VERSIER JOU MUUR • Hierdie afdrukke sal enige ruimte in jou huis karakter gee

DIE STRES VAN VERHUISING • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

SO EET JY MEDITERREENS

MOET ONS SEKS SKEDULEER?

KOM OP KOERS NÁ SKULDBERADING • Jou slegte skuld is eindelik afbetaal en jy wil weer ’n lening kry. Hier is wat jy moet weet

HOEKOM IS MY POLS PAL SEER? • As jou handgewrig heeltyd seer is, het jy dalk karpaletonnelsindroom

VIER PLEKKE WAT JY VERGEET OM SKOON TE MAAK

WAT BETEKEN ‘HURKLE DURKLE’?

JOU STERRE

Moord-misterie • Die nuwe reeks White Lies se moordgeheim bou op tot ’n plofbare klimaks

Prime Circle • Die groep lyk nou ’n bietjie anders as voorheen – hulle het immers ’n nuwe hoofsanger. Tog bly daardie rockklanke dieselfde

Nuut op die rakke • ’n Boek wat jy nie mag misloop nie

My netjiese niggie • Sy is moeg daarvan om in haar niggie se skadu te leef en gaan soek haar eie plekkie in die son

BLUEY

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.

RAAISELS

‘Gee terug ons standbeelde!’

ELDERS IN DIE WÊRELD

Egiptiese piramide se restourasie vir eers op ys

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

JUDE BELLINGHAM • DIÉ JONG SOKKERSTER WORD...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans