Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE MUSIKANT MANFRED MANN
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
MARISA COMBRINCK OOR HAAR FRANO
FLITSVRAE: CLARE WIESE-WENTZEL • TV-aanbieder en podcaster
MY HALWE LEWE SONDER PEET • SY’S WEER TERUG IN PRETORIA – BOTOKS, NAELS, HOË HAKKE EN AL. MAAR MEL VILJOEN MIS PEET, HAAR MAN. SO, SÓ BAIE. EN DINGE VOEL NET NIE DIESELFDE TERWYL HY NOG AGTER TRALIES IN AMERIKA SIT NIE
MOORD IN DIE KRUGER • Crooks Corner in die Krugerwildtuin het sy naam gestand gedoen toe ’n dubbele moord onlangs hier gepleeg is, die eerste in die geskiedenis van dié park wat pas 100 geword het
EK HOU VAS AAN DIE LEWE • ’n Dubbele longoorplanting het vir Creashy Maart nuwe hoop op lewe gebring, maar toe word kanker by haar gediagnoseer
VOETSPORE DEUR RUSLAND • Meer as 20 000 km, agt tydsones en ’n vragmotor teen 80 km/h – dis Voetspore soos kykers dit nog nie gesien het nie. Johan en Streicher kyk verby die oorlog en opskrifte – en vind die mense agter die land se harde beeld
AS HIERDIE TREKKERS KON PRAAT • Dié tweeling van Klerksdorp het ’n unieke stokperdjie. Die saadjie daarvoor is jare gelede op hulle grootwordplaas geplant
FEES vir die sintuie • JENNY MORRIS se uitspattige geregte is propvol geur, kleur en pure lekkerte
Kom ons leer ken DIE SKRYWER
ROND DIT AF • Winter se geheime wapen? Hoede en serpe gee selfs aan die eenvoudigste uitrustings ’n stylvolle hupstoot
ONDER DRUK • Hoë bloeddruk beskadig jou brein, jou sig én jou sekslewe. Só kry jy dit onder beheer
HOE OM JOU BLOEDDRUK VINNIG TE VERLAAG
DIE VOLGENDE GROOT DING – ’N DAAGLIKSE PIL • MEER NAVORSING IS NODIG OM VAS TE STEL HOE LANK IEMAND OP DIE BEHANDELING MOET BLY – EN SOMMIGE KENNERS SÊ DIT KAN LEWENSLANK WEES
GESONDHEIDSWENKE
DRIE REDES OM ’N JOERNAAL TE HOU
JOU STERRE
Danielle en die leeukuil • Die seuns by die skool sê hulle het leeus hoor brul by die huis op die heuwel. Danielle wil so graag sien wat dit beteken om so sterk en dapper soos ’n leeu te wees
’n Sterk seun en sy sterk swaeltjie
’n Donkerder superheld
BEELDSPRAAK
VIDEOSPELETJIES OP DIE SKERM
’n Ander soort spioen
CALL OF DUTY - FLIEK WORD BEPLAN
IN DIE FLIEKTEATER
Liedjies op ons speellys
*TV gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
MASTERS OF THE UNIVERSE
RAAISELS
18 jaar oud en reeds op die kruin van die wêreld
ELDERS IN DIE WÊRELD
25 JAAR VAN FRODO EN VRIENDE OP DIE SKERM
Dís hoekom die Groot Piramide steeds staan
TERMOFIEL • Uit Grieks: philos beteken liefde en thêrmes beteken hitte. ’n Termofiel is ’n organisme wat van warmte hou, of ’n mikroörganisme wat net by taamlik hoë hitte kan voortbestaan.
☛ 5 JUNIE 1964 – DSV ALVIN WORD IN DIENS GENEEM
VYF VINNIGE VRAE
NICHOLA VNIERS • DIE TORING SE ‘FIRECRACKER’
Die mier • Ons leer meer oor dié ywerige insekte
’N MIERKOLONIE • Miere is dalk piepklein, maar hulle is ongelooflik sterk en slim. Hulle werk saam in kolonies, bou ingewikkelde neste, ‘gesels’ met die hulp van spesiale reuke en kan...