Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Landbouweekblad

Landbouweekblad

Aug 20 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

Die dag toe ’n joernalis kon registreer om diere in te ent ...

Wenner

Verloorder

‘Ons is hier om te bly’ • Een van die name wat gereeld opduik in die entstofwedloop wat in Suid-Afrika woed, is Biogénesis Bagó, ’n Argentynse laboratorium wat al miljoene dosisse na Suid-Afrika uitgevoer het. Toe die gevreesde bek-enklouseer in 2001 in Argentinië uitgebreek het, was dié maatskappy die enigste in dié land wat entstof vervaardig het.

Wanneer die staat te duur raak

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000;e-pos: lbw@landbou.com

Dié vrugteboere weer in die knyp

Talle vrae oor entstof: ‘Ek weet nie watter kant toe nie’ – boer • Talle boere is tans onseker oor die situasie rakende entstof teen bek-en-klouseer (BKS) in Suid-Afrika, en sê hulle en hul veeartse sukkel om antwoorde te kry oor wanneer dit beskikbaar gaan wees.

‘Ek sien vasberadenheid, nie nederlaag ná BKS’ • Die veebedryf het die afgelope jaar weens die beken-klouseer- (BKS) krisis een van die moeilikste tydperke in sy geskiedenis beleef, maar dit was ook een die belangrikste tydperke van hervorming in dekades, sê Estelle van Reenen, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging.

Só kan jy entstof nou via die RMIS bestel

SA se BKS-stryd deel van groter prentjie • Bek-en-klouseer (BKS) veroorsaak wêreldwyd nuwe probleme – nie net in Suid-Afrika nie. Internasionale samewerking is nou belangriker as ooit tevore.

Kom ons herstel ons verhouding, sê Aucamp

Wie het toegelaat dat sake só ontspoor? • Indien Suid-Afrika nie die inentingsprosesse teen bek-en-klouseer (BKS) streng beheer nie, sal die land nooit sy BKS-vrye status herwin nie en sal uitvoermarkte gesluit bly. ’n Nugter benadering is nou nodiger as ooit.

OBP vra provinsies dubbeld die prys vir entstowwe

Oos-Kaap: Hernude BKS-uitbrekings en vloede skep veeleisende jaar • Ná ’n baie moeilik paar maande in die Oos-Kaap weens die verwoestende vloede in die Gamtoosvallei en die Langkloof, asook hernude uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) regoor die provinsie, is een ligpunt ’n beter verhouding met provinsiale regeringstrukture.

Boer ‘moet weer hart van landbou word’

Tydsberekening van droogte maak saak • Suid-Afrikaanse boere wat somergewasse, soos mielies en sojabone, verbou, weet lankal dit gaan nie net oor hóé droog dit is nie, maar ook wánneer die droogte toeslaan. Nou het Israeliese navorsers hierdie beginsel wetenskaplik begin ondersoek – nie by mielies nie, maar by veldblomme.

Julie-reënval ver ondergemiddeld in dele van winterreëngebied • Hoewel reën vir die eerste twee weke van Augustus oor dele van die winterreëngebied voorspel is, gaan neerslae gedurende dié maand moontlik ondergemiddeld wees. Dít nadat ondergemiddelde reën ook in Julie in die gebied aangeteken is.

‘Nul-vergoeding’ is ‘nié vergoeding nie’ • Die argumente van vier verskillende organisasies teen die Onteieningswet is onlangs in die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor en elkeen se benadering verskil effens van die ander.

Wêreldhandel draai – en SA landbou staan kaalvoet • Die wêreld se groot ekonomieë beskerm hul boere al hoe sterker met subsidies, tariewe en handelsversperrings. Suid-Afrika hou egter steeds vas aan ’n oopmarkbenadering — en dit laat die plaaslike landbou toenemend kwesbaar in ’n wêreld waar die speelveld lankal nie meer gelyk is nie.

Tiger Brands kry weer byt ná moeilike jare •...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans