Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Landbouweekblad

Landbouweekblad

Sep 17 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

Byna 50%-duurder diesel kan winsgewendheid knak

Wenner

Verloorder

Bubbles internasionaal vereer • Pieter Ferreira, bekend as Suid-Afrika se Bubbles, ontvang vandeesmaand ’n eerbewys vir sy lewenslange bydrae tot die internasionale wynbedryf, spesifiek oor hoe hy die vonkelwynkategorie definieer.

Oos wes, tuis bes

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Hoe kan hoop in die Swartland hou?

Bedryf verwelkom tydelike skorsing van OBP-hoof • Belanghebbendes in die rooivleiswaardeketting verwelkom die nuus dat dr. Jacob Modumo, wat as uitvoerende hoof van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) waargeneem het, as voorsorgmaatreël geskors is.

Meer as miljoen dosisse Bioaftogen op pad na boere • Die rooivleisbedryfsdienste (RMIS) is opgewonde om te begin met die aflewering van die Bioaftogen-entstof wat belanghebbers in die rooivleisbedryf via die RMIS kon bestel en onlangs in Suid-Afrika aangekom het.

Hommeltuie reeds nuttig om brande te help bestry

Gevaarligte flikker oor Noordwes-brandseisoen

‘Super’-El Niño hier: Hou só kop in komende planttyd • Die tydperk waarin ’n El Niño-gebeurtenis voorkom, het ’n groter impak op somerreën as wat die sterkte van die stelsel het. Ondergemiddelde reën kan soms in die komende somer voorkom, maar dit beteken nie dat geen reën gaan val nie, sê ’n weerkenner.

‘Verklaar plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad’ – Aucamp • Willie Aucamp, minister van landbou, het op TLU SA se kongres in Pretoria gesê hy is ’n voorstander daarvan dat plaasmoorde, landelike misdaad en veediefstal tot prioriteitsmisdade verklaar word.

Deurbraak vir uitvoer van beesvleis na Egipte

SA melkpoeier kan ingevoerde produk vervang ná nuwe BKS-regulasies • Die invoer van suiwelprodukte was in die eerste ses maande van vanjaar meer as dubbeld soveel as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, maar danksy nuwe regulasies wat met bek-en-klouseer verband hou, behoort dié invoer nou te daal.

Sluikhandel van R280 mjd. knou SA landbou • ’n Baanbrekerstudie van 12 kernsektore van Suid-Afrika se formele ekonomie toon dat sluikhandel diep in dié markte ingedring het en enorme finansiële en maatskaplik-ekonomiese skade aanrig. Die gevolge kring wyd uit na die landbou, selfs tot op die mees afgeleë plaas.

Land Bank en sessiestryd: Regter sê skuldenaars moet skuld betaal • In ’n tussentydse aansoek in die hooggeregshof in Johannesburg is beslis dat boere of landbou-ondernemings as onbetrokke partye nie die wetlike geldigheid van skuldoordragte (sessies) tussen finansiers en banke kan betwis nie.

Wildbedryf verwelkom nuwe jagkwotas, maar aktiviste sien rooi • Die wildboerdery- en jagbedryf beskou dit as ’n oorwinning dat die regering oplaas jag- en trofeeuitvoerkwotas vir olifante, swartrenosters en luiperds toegestaan het. Verskeie nieregeringsorganisasies vir wildbewaring is egter ontstoke daaroor.

Varsproduktemarkte: Daar moet nóú ingegryp word • Betrokkenes by nasionale varsproduktemarkte is dit eens dat dit ’n ‘nasionale skatkis’ vir prysvasstelling is en bekostigbare kos vir Suid-Afrikaners verseker.

Boere betaal die prys vir laer inflasie • Verbruikersinflasie het in Julie 2026 van 5% tot 4,3% gedaal, grootliks vanweë stadiger stygende kospryse. Dié goeie nuus vir die ekonomie en rentekoerse kom egter teen ’n prys: Primêre produsente, veral graan-, groente-, vrugte- en vleisboere, kry aansienlik...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans